Luk 12:32-40 Wees gereed, want Jesus kom weer

Luk 12:32-40 Wees gereed, want Jesus kom weer

Toe ek nog op skool was – dit was seker min of meer ’n leeftyd gelede! – was my pa ’n burgermagkapelaan. Dit was aan die begin van die grensoorlog daar in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika. En toe, op ’n dag, kry hy oproepinstruksies, en is hy weg grens toe....
Kom haastig, Jesus!

Kom haastig, Jesus!

“Kom haastig, Jesus!” bid die predikant.“Ja, kom gou,” sê ’n boer, “kom gou!Maar eers ná die oes, want van my nuwe landhet ek nog nooit die opbrengs aanskou.”“Ja, kom gou,” sê ’n vrou, “maar laat ek eers spaar vir die mooi jas wat ek gister gesien het, dat ek hom kan...
Hoe trek jou offerrook?

Hoe trek jou offerrook?

’n Prentjie uit die Kinderbybel bly my by: Kain en Abel is albei besig om te offer. Abel se offerrook trek hemelwaarts, maar Kain s’n dwarrel sommer so op die grond langs terwyl hy met haat in sy oë na Abel gluur. Dis natuurlik net die kunstenaar se interpretasie van...
Tot die mure omval

Tot die mure omval

Jy het dit dalk ook al beleef: jy lees ’n Bybelgedeelte, maar dit praat nie lekker met jou nie. Dis of daar mure om die teks is wat keer dat jy in die teks inkom. En dit is inderdaad so: daar ís mure wat ons keer om die teks te lees en te verstaan soos die eerste...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings