’n Groot genoeg God

’n Groot genoeg God

Die Engelse teoloog en Bybelvertaler JB Phillips het ’n boekie geskryf met die veelseggende titel: Your God is too small. Dis ’n stelling wat ’n mens laat skeef opkyk. Te klein? Dit is tog nie waar nie! God is dan die Almagtige! Ons bely dit elke Sondag: “Ons glo in...
PROFEET STRIEM VOLK OOR VERWOESTE TEMPEL

PROFEET STRIEM VOLK OOR VERWOESTE TEMPEL

Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Die profeet Haggai het gister in ’n preek die inwoners van Jerusalem skerp aangevat oor hulle teësinnigheid om die tempel te herstel. Haggai het die mense se verskoning dat hulle nie tyd het om die tempel te herbou nie, as ’n...
Christus

Christus

Christus met my, Christus in my, Christus agter my, Christus voor my, Christus langs my, Christus om my te wen, Christus om my te troos en te vernuwe, Christus onder my, Christus bokant my, Christus in stilte, Christus in gevaar, Christus in die hart van almal wat my...
Matt 25:31-46 Leef jy in styl?

Matt 25:31-46 Leef jy in styl?

I My vrou was haar lewe lank ’n musiekonderwyser, en my oudste kind Matildie is ’n dosent in musiekwetenskap. Op ’n keer gesels hulle oor die vraag: Hoe leer jy iemand om harmonie te doen? Julle weet, dis nou om iemand te leer om te weet watter akkoorde jy waar moet...
Is jy bang vir die laaste dae?

Is jy bang vir die laaste dae?

Ons is aan die einde van die kerklike jaar. Sondag vier ons die Sondag van Christus die Koning, wat die oorgang is van Koninkrykstyd (die tyd ná Pinkster) na Advent (die vier weke voor Kersfees). Tradisioneel is Sondag van Christus die Koning ’n dag waarop daar oor...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest