by Jaco Thom | 31 Des 2019 | Preke
Ons ken almal die woorde van vers 6a: “In u hande gee ek my lewe oor.” Dit is die woorde waarmee elke Joodse kind saans gaan slaap het; ’n gebed waarin jy jou vertroue in God stel dat Hy in die nag na jou sal kyk en jou sal beskerm, en jou die volgende dag weer sal...
by Jaco Thom | 31 Des 2019 | Koerantberigte
JERIGO. – Die toenemende onsekerheid en spanning oor die Israeliete se planne is besig om sy tol te eis. Volgens ’n paleiswoordvoerder het koning Sefo en genl. Logbar gister ’n hewige woordewisseling gehad oor die generaal se hantering van die situasie. Bronne na aan...
by Jaco Thom | 29 Des 2019 | Preke
Ons ken mos almal die verhaal van die Sterrekykers uit die Ooste. Hulle het nie, soos in die Kersspele voorgestel word, saam met die herders by die stal opgedaag nie. Matteus skryf dat Josef en Maria in dié stadium reeds in ’n huis gebly het, nie ’n stal nie, en hy...
by Jaco Thom | 25 Des 2019 | Preke
“Eendag, lank lank gelede, is daar ’n Seuntjie in ’n klein dorpie in Palestina gebore. Sy naam was Jesus, en Hy was die Seun van God. Toe Hy gebore is, het God self eintlik by die mense kom woon …” Só dink ons graag oor Kersfees, as ’n pragtige verhaal, ’n...
by Jaco Thom | 24 Des 2019 | Koerantberigte
Spesiale Advent-uitgawe (vervolg) BETLEHEM. – ’n Hoogswanger vrou wat saam met haar verloofde hierheen gekom het vir die sensus, het laas nag die lewe geskenk aan ’n fris babaseuntjie, en dit boonop in ’n stal. Dit was die enigste slaapplek wat hulle kon kry. Die...