Joh 11: 25,26 JESUS GEE HOOP

Joh 11: 25,26 JESUS GEE HOOP

Die dood is vir ons almal ’n vreeslike ding: ons was nog nie een daar nie. Maar die meeste van ons het al by ’n graf gestaan, en ondervind dat die dood vernietigend is: dit vernietig ’n lewe, dit breek verhoudinge plotseling af, dit bring smart. Die dood is vir ons...
Maria

Maria

Hierdie verhaal in Lukas 1, waar God vir Maria die wete kom gee dat Hy haar uitgekies het om die ma van sy Seun te wees, is vir my ’n juweel, want ons sien hier ’n kant van God wat ons maklik kan miskyk. Die twee hoofkarakters in die verhaal is God en Maria – die...
Grondverdelingskomitee se werk is voltooi

Grondverdelingskomitee se werk is voltooi

Van ons Ou Testament redaksie SILO. – Die voorsitter van die grondverdelingskomitee, die priester Eleasar seun van Aäron, het vandag by ’n perskonferensie sy tevredenheid uitgespreek oor die wyse waarop die land Kanaän tussen die twaalf stamme van Israel verdeel is....
Joh 8:1-11 Jesus, jy en ander mense

Joh 8:1-11 Jesus, jy en ander mense

As ’n mens ’n verhaal soos hierdie lees, gebeur daar onbewustelik iets met jou. Die verhaal dwing jou as ’t ware om kant te kies. ’n Mens lees die verhaal, en dan vra jy jouself af: maar waar staan ék in hierdie verhaal? Hoort ek by die skrifgeleerdes en Fariseërs? Of...
Waar daar liefde is, en deernis

Waar daar liefde is, en deernis

Een van my geliefde professore by die Kweekskool, prof Bethel Müller, het op ’n keer in die preekkundeklas opgemerk dat hy hom dikwels verbaas oor die soort versoeke wat mense vir predikante gee oor waaroor (om nou maar nie te sê waarteen nie) hulle moet preek. Goed...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest