by Jaco Thom | 30 Jan 2020 | Soos ek dit sien
Ons ken almal die verhaal van Jona, die koppige profeet wat vir God probeer weghardloop het en toe uiteindelik in die vis se maag beland het. Maar wat almal dalk nié weet nie, is dat Jona nie sommer ’n hierjy-profeet was nie. Hy was ’n baie suksesvolle profeet aan die...
by Jaco Thom | 28 Jan 2020 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksiePAFOS (SIPRUS). – Die bekende Joodse towenaar-profeet Barjesus, ook bekend as Elimas onder sy Griekse vriende, het gister hier in die paleis van die goewerneur blind geword. Hy moes deur vriende aan die hand huis toe gelei word. Die...
by Jaco Thom | 26 Jan 2020 | Preke
Die huwelik is die afgelope paar jaar onder redelike druk. Ek onthou, as kind, hoe anders die mense oor die huwelik gedink het. Die huwelik was toe ’n stabiele instelling. Ek het niemand geken wat geskei was nie, behalwe die koshuismatrone in my laerskooljare, en my...
by Jaco Thom | 23 Jan 2020 | Gebede, Vertaalde gebede
Vrygewige God,red ons van die inhaligheidwat rente bereken en aardse wins opgaar.Ons het volop ontvang,mag ons ruimhartig uitdeel;in die genade van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of...
by Jaco Thom | 23 Jan 2020 | Koerantberigte
Stede van Kanaän skep moed na verrassende nederlaag Van ons Ou Testament redaksie GILGAL. – Die Israelitiese kamp is tot stilstand geruk deur die skokneerlaag gister teen die relatief klein stadjie Ai. Die voorlopige getal gesneuweldes staan op ses en dertig. Vir die...