by Jaco Thom | 27 Feb 2020 | Soos ek dit sien
Lydenstyd is die oudste kerklike fees, en het al in die vroegste eeue ontstaan. Dit is ’n reis van 40 dae, na aanleiding van Jesus se vastyd in die woestyn aan die begin van sy openbare bediening, wat vir Hom ’n tyd van toewyding en voorbereiding vir sy taak was....
by Jaco Thom | 26 Feb 2020 | Gebede, Vertaalde gebede
vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Ons eer U, Here God van ons verlossing,aan U behoort die heerlikheid en lof vir ewig.Ontsteek in ons die vuur van u liefdeas ons u Seun aanskou, getroon aan die kruis,dat ons gereinig kan word van al ons...
by Jaco Thom | 25 Feb 2020 | Koerantberigte
TIMNAT-GERES. – Josua seun van Nun en leier van die Israeliete is gister hier in die ouderdom van honderd en tien jaar na ’n kort siekbed oorlede. Hy is laat gistermiddag op sy grond op die Efraimsberge noord van Gaäsberg begrawe. Josua se dood is ’n gevoelige verlies...
by Jaco Thom | 23 Feb 2020 | Preke
Partykeer wens ek ek kon ook vir Jesus gesien het toe Hy nog op aarde was, want ek verbeel my ek sou dan dieper onder die indruk gewees het van sy heiligheid en goddelikheid, en dan sou ek Hom met groter toewyding gevolg het. Miskien het jy ook al so gewens. Die ding...
by Jaco Thom | 20 Feb 2020 | Soos ek dit sien
Vandag staan ons stil by Ananias van Damaskus, van wie ons in Handelinge 9 lees. Handelinge 9 is eintlik die verhaal van Saul (Paulus) se bekering op die Damaskuspad; hoe die Here hom letterlik in sy spore gestuit het sodat hy soos ’n os daar in die pad neergeslaan...