vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
Ons eer U, Here God van ons verlossing,
aan U behoort die heerlikheid en lof vir ewig.
Ontsteek in ons die vuur van u liefde
as ons u Seun aanskou, getroon aan die kruis,
dat ons gereinig kan word van al ons sondes
en met U in ’n nuwe lewe kan wandel
en die lof kan sing van Hom wat gesterf het
vir ons en ons redding.
Aan God die eer, Vader, Seun en Heilige Gees.
Views: 65
Baie dankie Jaco, jou juweeltjies gebruik ek in my weeklikse Wapendraer toerusting briefie.