Hoofstuk van die dag: Markus 4

“Waarom is julle bang? Het julle dan nie geloof nie?” (vers 40) Twee sake in dié hoofstuk staan vir my uit. Die eerste is die gelykenis van die saaier wat aanhou saai, al sal al die saad nie vrug oplewer nie. Ek loop al ’n hele ruk met die gedagte in my kop dat ons...
Baäl se altaar verwoes!

Baäl se altaar verwoes!

OFRA. – Daar heers ’n uiters gespanne atmosfeer in die stad sedert dit vanoggend aan die lig gekom het dat die altaar wat Joas die Abiësriet ter ere van die god Baäl gebou het, vannag afgebreek is. Die gewyde paal wat langs die altaar gestaan het, is ook afgekap. In...

Hoofstuk van die dag: Markus 3

“Elkeen wat die wil van God doen, is my broer en my suster en my moeder.” (vers 35) In die Johannes 1:11 staan daar: “… tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie.” ’n Mens lees half vinnig daaroor. Maar in Markus 3 sien jy die werklikheid: Die Fariseërs wou Hom...

Hoofstuk van die dag: Markus 2

“Toe Hy by die tolhuis verbygaan, sien Hy vir Levi seun van Alfeus daar sit, en Hy sê vir hom: ‘Volg My!’ Levi het opgestaan en Hom gevolg.” (vers 14) Levi is die vyfde dissipel wat Jesus gevra het om Hom te volg. Ons lees van die eerste vier in hoofstuk 1. Die...
Rom 8:18-23 DIE HELE SKEPPING SUG; ONS SUG OOK

Rom 8:18-23 DIE HELE SKEPPING SUG; ONS SUG OOK

Toe ek die afgelope week weer ’n keer na Paulus se pragtige loflied op die liefde in 1 Kor 13 gekyk het, was daar een ding wat nogal vir my uitgestaan het. Die mens wat liefde in sy hart het, so sê 1 Kor 13, dink nie te veel van homself nie. Mense wat liefhet, is nie...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest