“Mag die Here u gebed verhoor op die dag van nood, mag die Naam van die God van Jakob u beskerm.” (vers 2)
Ons kan en moet in dié dae skuiling by die Here soek. Hy is groter as COVID-19. Weet dit, en kom tot rus.
Weet ook dat die Here se beskerming nie los staan van jou eie verantwoordelikheid nie; die maatreëls wat afgekondig is, is deel van die beskerming wat God ons skenk.
Ons vertrou nie op die maatreëls nie, maar op die Naam van die Here ons God (vers 8).
Mag jy by Hom rus vind!
Views: 27