Die boek Rut sê: Leef met integriteit

Die boek Rut sê: Leef met integriteit

Bybelkoerant gesels met die skrywer van die boek Rut Skrywer: OnbekendOntstaanstyd: Die verhaal speel in die Rigterstyd af (ongeveer 1100 vC), maar die verhaal self is eers later voltooi, vermoedelik eers ná die ballingskapstyd.Doel: In die boek Rigters lees ons hoe...

Hoofstuk van die dag: Josua 18

Josua het vir die Israeliete gesê: “Hoe lank gaan julle nog talm voor julle die land in besit gaan neem wat die Here die God van julle voorvaders aan julle gegee het?” (vers 3) Uit die manier waarop die verhaal vertel word, is dit duidelik dat die sewe...

Hoofstuk van die dag: Josua 17

Hulle het vir Josua gesê: “Die Bergland is nie groot genoeg vir ons nie, en al die Kanaäniete wat in die laagte woon, het ysterstrydwaens …” (vers 16) Gister het ons gelees dat die Efraimiete nie die Kanaäniete verdryf het nie (Jos. 16:10). Die Manasse-stam het...

Hoofstuk van die dag: Josua 16

Die stamme Manasse en Efraim, nakomelinge van Josef, het die grondgebied gekry. (vers 4) Daar was nie ’n Josef-stam in Israel nie; wel Efraim en Manasse. Hulle was nie Jakob se seuns nie, maar kleinseuns; die seuns van Josef (lees hoe Jakob hulle ook geseën het in...
Is Gideon die regte aanvoerder?

Is Gideon die regte aanvoerder?

Bevelvoerder stuur feitlik die hele leër huis toe EN-GAROD. – Militêre waarnemers hier het hulle hande verslae in die lug gegooi toe dit bekend geword het dat genl. Gideon die Abiësriet op driehonderd man na die hele leër van Israel huis toe gestuur het. Die...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest