by Jaco Thom | 30 Jun 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Toe vra die Here vir Kain: “Waar is jou broer Abel?” (vers 9) Hierdie vraag van God aan Kain in Gen 4:9 moet ons saam lees met God se vraag aan Adam en Eva in Gen 3:9: “Waar is jy?” Dit omvat die twee basies verhoudinge waaroor God jaloers waak: Ons verhouding met...
by Jaco Thom | 30 Jun 2020 | Koerantberigte
KIRJAT-ARBA. – Een van die groot veeboere van Kanaän, Esau seun van Isak, gaan die land verlaat om hom in die Seïrberge te gaan vestig. Volgens Esau het hy besluit om te trek omdat sy veekuddes te groot geword het. “Die land kan nie soveel vee hanteer nie, en noudat...
by Jaco Thom | 29 Jun 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Die vrou het die slang geantwoord: “Ons mag eet van die vrugte van die bome in die tuin. God het net gesê ons mag nie eet van die vrugte van die boom in die middel van die tuin nie en ons mag dit nie aanraak nie, want dan sterf ons.” (vers 2-3) ’n Oerbegeerte in ons...
by Jaco Thom | 28 Jun 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Die Here God het toe ’n tuin in Eden in die ooste aangelê en die mens wat Hy gevorm het, daar laat woon. (vers 8) Gen 1 en 2 verskil van mekaar soos twee skilderye van dieselfde toneel van mekaar verskil. Waar Gen 1 die klem laat val op die skepping van die mens as...
by Jaco Thom | 27 Jun 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
In die begin het God die hemel en die aarde geskep. (vers 1) Genesis 1 het al tot baie argumente gelei, veral in die gesprek tussen Bybel en wetenskap. Klaarblyklik strook Gen 1 nie met die wetenskaplike feite nie. Daar is immers bewyse dat die aarde oor miljoene der...