Hou ons, goeie Here,
in die skadu van u genade.
U het ons aan Uself verbind in liefde.
Laat ons wat u Naam aanroep, tog nie los nie
maar skenk ons die verlossing wat U bekend gemaak het
in die kruis van Jesus Christus ons Here.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

image_pdfimage_print

Views: 140

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.