Gen 33:1-17 VERSOENING BEGIN IN JOU EIE HART

Gen 33:1-17 VERSOENING BEGIN IN JOU EIE HART

Ons is steeds by Jakob: daardie JR Ewing-figuur uit die Ou Testament. Die ou wat niks of niemand ontsien het as dit by eie gewin gekom het nie. Sy grootste ongelukkigheid as kind was dat hy tweede gebore is, enkele minute ná sy tweeling-ouboet Esau. Twee keer het hy...
Hoofstuk van die dag: Genesis 35

Hoofstuk van die dag: Genesis 35

God het vir Jakob gesê: “Maak jou klaar en gaan na Bet-El toe en bly daar. Bou vir My daar ’n altaar. Ek is die God wat daar aan jou verskyn het toe jy vir jou broer Esau gevlug het.” (vers 1) Wanneer jy in die nood is, is dit maklik om beloftes aan God te maak. Toe...
Grendeltyd

Grendeltyd

Grendeltyd is nou al ’n volle vier maande met ons, nadat president CR aanvanklik gesê het dit sal vir drie weke geld. Dit is ’n lang tyd, met geen vinnige einde in sig nie. Party mense glo dat dit nog tot in 2022 sal duur. Ek wil liewer nie eers daaraan dink nie. Ek...
Hoofstuk van die dag: Genesis 35

Hoofstuk van die dag: Genesis 33

Jakob het geantwoord: “Dit is die kinders wat God in sy liefde aan my gegee het.” (vers 5)“Aanvaar tog my geskenk wat vir u gebring is, want God was goed vir my en ek het oorgenoeg.” (vers 11) Die eerste toets waarvoor die “nuwe” Jakob ná sy ontmoeting met God gestel...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest