Ewige God,
maak ons binneste kalm en stil;
hou ons nederig, vol verwondering en vertroue,
laat ons in die geborgenheid van u liefde leef;
deur Jesus Christus ons Here.
vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
Views: 34