God van ons pelgrimsreis,
U het u Seun na ons vreemde land gestuur
om ons huis toe te bring na U;
gee ons u liedere om te sing,
sodat ons selfs in ons ballingskap
vol mag wees met die asem van die Gees
van Jesus Christus ons Here.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

image_pdfimage_print

Views: 29

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.