by Jaco Thom | 27 Aug 2020 | Soos ek dit sien
Met Nasionale Vrouedag en Vrouemaand in Augustus loop my kop half onwillekeurig deur die Bybelblaaie na die vroue van weleer. Veral twee vroue het om een of ander rede hulle by my aangemeld: Ragel en Lea. Of is dit Lea en Ragel? Sien, dis die hele probleem met dié...
by Jaco Thom | 25 Aug 2020 | Koerantberigte
Van ons militêre verslaggewer BET-EL. – Duisende soldate het gesneuwel en die stam Benjamin is op seshonderd man na uitgewis in ’n sinnelose burgeroorlog tussen Benjamin en die res van Israel. Verdwaasde Israelitiese volksleiers het gister hier byeengekom om bestek op...
by Jaco Thom | 15 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat ’n groot volk nou in die lewe gebly het. (vers 20) Josef het in dit wat met hom gebeur het, God se hand, God se plan gesien. Wanneer Josef terugkyk na wat gebeur het, sien hy nie net die...
by Jaco Thom | 14 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Juda, dit is jy vir wie jou broers sal eer … (vers 8) Juda was die vierde oudste seun van Jakob. Drie ander broers het voor hom in die ry gestaan om die vernaamste te wees: Ruben, Simeon en Levi. En hulle het al drie hulle aanspraak verloor oor hulle onbeteuelde...
by Jaco Thom | 13 Aug 2020 | Genesis, Lees die Bybel saam met my
Toe sê Israel vir Josef: “Ek gaan binnekort sterf, maar God sal by julle wees. Hy sal julle terugbring in die land van julle voorvaders.” (vers 21) Josef het in Egipte die kruin bereik. Hy was voorspoedig, magtig, suksesvol, en baie welvarend. In vergelyking met die...