Vader, ons dra aan u troue liefde op
almal wat roep uit die dieptes;
help hulle om te waak en bid
deur hulle tyd van donkerte,
in die vaste hoop op die daeraad
van u vergifnis en verlossing;
deur Jesus Christus ons Here.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest

Share This