by Jaco Thom | 30 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Ses dae moet julle julle werk doen, maar die sewende dag moet vir julle ’n gewyde dag wees. Dit is ’n rusdag tot eer van die Here. (vers 2) Hoe moeilik is dit vir jou om weg te breek van jou werk? Kan jy dit vir ’n hele dag los? Dís waaroor die sesde gebod gaan. Dit...
by Jaco Thom | 29 Nov 2020 | Preke
Oor ’n bietjie meer as vier weke vier ons Kersfees, vier ons die koms van die Seun van God na hierdie wêreld, vier ons dit dat daar ’n dag aangebreek het waarvan die engele gesing het: “Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ’n...
by Jaco Thom | 29 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
… was hy nie daarvan bewus dat sy gesig blink geword het terwyl die Here met hom gepraat het nie. (vers 29) Wanneer ’n gewone mens voor God lewe, kan dit nie anders nie: sy lewe verander. Sy lewe begin iets van God se heerlikheid uitstraal. Dit het met Moses...
by Jaco Thom | 28 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Vir My kan jy nie sien nie, want geen mens kan My sien en bly lewe nie. (vers 20) In vers 11 staan dat die Here direk met Moses gepraat het, soos ’n man met sy vriend. Dit skep die indruk dat Moses vir God kon sien en ’n mens is lus om jaloers te word. Uit vers 20 is...
by Jaco Thom | 27 Nov 2020 | Eksodus, Lees die Bybel saam met my
Maar Aäron antwoord: “U moenie kwaad wees nie. U weet self hoe sleg die volk is.” (vers 22) Aäron laat my aan Adam en Eva dink toe God hulle uitgevang het in die Tuin van Eden. Sélf was hulle onskuldig; dis die ander wat opgemors het. Dit is ongelukkig soos mense (ons...