Wanneer goddeloosheid seëvier
en die armes in die steek gelaat word,
kom dan na u koninkryk, sterk en heilige God,
vernietig die maskers van boosheid
en heers in ons gebroke harte;
deur Jesus Christus ons Here.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

image_pdfimage_print

Visits: 17

Volg en laaik my asb:
onpost_follow
Tweet
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.