by Jaco Thom | 25 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Uiterlike skoonheid hou nie, ’n mooi voorkoms is nie alles nie; as sy die Here dien, dán verdien ’n vrou om geprys te word. (vers 30) My liewe JemenEk het ’n kosbare loflied op die vrou by my goeie vriend koning Lemuel van Massa gekry. Sy ma het dit nog vir hom gegee,...
by Jaco Thom | 25 Feb 2021 | Soos ek dit sien
Dis ’n maklike vraag om te antwoord. Kyk jou kind in die oë, sê jy is jammer, en bedoel dit. Maar miskien het jy dit al probeer, en het dit nie gewerk nie. Miskien het jou kind opgespring en padgegee toe jy met haar probeer praat het. Ek en my vrou gaan stap...
by Jaco Thom | 24 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil. (vers 5) Liewe JemenBaie geluk met Adoniram se verlowing! Ek sal sekerlik die huweliksluiting kom bywoon. Dit sal vir my heerlik wees om julle weer te sien, en om in julle vreugde te deel.So, nou...
by Jaco Thom | 23 Feb 2021 | Lees die Bybel saam met my, Spreuke
Gee jou seun ’n goeie opvoeding en jy sal gerus wees oor hom; hy sal jou baie vreugde verskaf. (vers 17) My liewe JemenSo het Adoniram nou ook groot geword. En laat ek jou maar waarsku: as jou seunskind eers na die meisies begin kyk, ís hy groot. Een van die dae wil...
by Jaco Thom | 23 Feb 2021 | Koerantberigte
HEBRON. – Israel het gisteroggend ’n nuwe koning gekry toe die dertigjarige Dawid seun van Isai hier tot koning gesalf is deur priester Abjatar seun van Agimelek. Met dié kroning het die volk Israel nou weer ’n koning, nadat die troon vakant gelaat is deur die dood...