Hoofstuk van die dag: Spreuke 6

Hoofstuk van die dag: Spreuke 6

Wat ek jou voorskryf, is ’n lamp, my onderrig is ’n lig; wie hom laat teregwys, is op die pad na die lewe toe. (vers 23) My liewe koninginEk haas my om hierdie briefie betyds by jou te kry, want ek is so bang julle neem oorhaastig ’n besluit, en dat dit julle later...

1 Kor 13 LIEFDESIMFONIE

Luister ’n bietjie hoe klink dit as mense dink hulle kan sommer net sit en musiek maak: Speel die video Also sprach Zarathustra van Richard Strauss. In 1 Kor 13 sê Paulus dat ons lewens ook musiek moet maak. Maar, sê hy, as ons nie oppas nie, gebeur dit maklik dat jy...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest