Maar toe die boere hom sien, het hulle onder mekaar geredeneer: ‘Dit is die erfgenaam dié. Kom ons slaan hom dood, dan is die erfenis ons s’n.’ (vers 14) Jesus se gelykenisse teken heel dikwels ’n prentjie wat nie mooi inpas in ons manier van dink nie. Watter...
Hy het geprobeer om Jesus te sien, maar weens die skare kon hy nie, omdat hy te kort was. (vers 3) Jesus is op pad na die paasfees in Jerusalem; sy laaste paasfees. ’n Groot groep mense is by Hom. Lukas praat van ’n skare (18:36 en 19:3). Ek sou ook graag deel van...
Koning weier om hom te woord te staan Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Prins Absalom het gister, na ’n ballingskap van drie jaar, uit Gesur na Jerusalem teruggekeer. Prins Absalom het destyds sy ouer broer, kroonprins Amnon, vermoor uit weerwraak omdat Amnon...
Ek sê vir julle: Hy sal hulle help, en gou ook! “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?” (vers 8) Die gelykenis van die weduwee en die regter is eintlik ’n on-gelykenis, want God is júís nie soos die hardvogtige regter nie. Daarom, sê...
Ek het dadelik, toe ek hierdie gedeelte lees, gedink aan ’n boek wat prof Denise Ackermann van Ikeys ’n paar jaar gelede geskryf het: Surprised by the Man on the borrowed donkey. Ek wil nie oor die inhoud van die boek iets sê nie, maar oor die titel wat sy gekies het...