by Jaco Thom | 31 Mei 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
So het die Here my God, die Heilige van Israel, gesê: As julle julle bekeer en tot rus kom, sal julle gered word. Julle krag lê in stil wees en vertroue hê. (vers 15) Die agtergrond vir dié uitspraak is die dreigende gevaar van die naderende Assiriese gevegsmagte. Die...
by Jaco Thom | 30 Mei 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Die Here het gesê: Hierdie volk is naby My met die mond, hulle eer My met wat hulle sê, maar hulle hart is ver van My af, hulle dien My soos mense dit wil hê, nie soos Ek wil nie. (vers 13) Die Here Jesus haal hierdie woorde van Jesaja aan in Matt 15:7-9 waar Hy die...
by Jaco Thom | 29 Mei 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
So sê die Here my God: Ek gaan in Sion ’n klip neersit, ’n uitgesoekte klip, ’n hoekklip wat fondament aan fondament sal sluit. Wie op My vertrou, hoef nie te vlug nie. Ek maak geregtigheid die maatstaf, regverdigheid die toets. (vers 16-17a) Die Here ontmasker by...
by Jaco Thom | 28 Mei 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Daardie dag sal die Here sy oes inbring van die Eufraat af tot by die grens van Egipte, en julle, Israeliete, sal die koringare wees wat één-één opgetel word. (vers 12) ’n Mens kan jou net verbaas oor God se oneindige liefde en geduld met ons. Israel (die Noordelike...
by Jaco Thom | 28 Mei 2021 | Soos ek dit sien
Die eerste Sondag na Pinkster word in talle kerke “Drie-eenheidsondag” genoem. Op dié Sondag eer ons God vir wie Hy is, en bely ons dat Hy ’n enige en enkelvoudige geestelike Wese is. Hy is ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik, oneindig, almagtig, volkome wys,...