Briljante rabbi se bedanking skok

Briljante rabbi se bedanking skok

JERUSALEM. – Die skielike bedanking van een van die voorste jong rabbi’s het skokgolwe deur die godsdienstige Joodse gemeenskap hier gestuur. Rabbi Saulus van Tarsus was op ’n baie belangrike sending na Damaskus onderweg toe hy dié skokbesluit geneem het. Hy het...
Gebed by Psalm 133

Gebed by Psalm 133

Skenk aan u mense, goeie Here,die gees van eenheid,sodat hulle in u liefde saam kan leef,en so aan die wêreld die salf van u genesing en die dou van u seën kan bring;deur Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of...
Israel groet een van sy grootste seuns

Israel groet een van sy grootste seuns

Van ons Ou Testament lessenaar SAMARIA. – Koning Omri is gister hier in sy geliefde Samaria in ’n praalgraf ter ruste gelê na ’n regeertyd van twaalf jaar. Hooggeplaastes en diplomate het van oraloor gekom om saam met bedroefde onderdane die laaste eer aan die...
Sola Scriptura

Sola Scriptura

’n Predikant vertel dat hy ’n ouderling gehad het wat heeltemal ongeletterd was. Sy kleinseun moes vroeg in die week vir hom die Bybelgedeelte lees waaruit hy die Sondag sy wyksdiens moes lei. Die hele week het die ouderling dan met die teks in sy kop geloop, en...
Verdrag met Aram lewer eerste dividend

Verdrag met Aram lewer eerste dividend

Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Die verdrag wat koning Asa onlangs met koning Ben-Hadad van Aram hernu het, het die eerste vrug opgelewer toe Aramese druk koning Baesa van Israel gedwing het om sy magte aan Rama net 8 km noord van Jerusalem, te onttrek. Op...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest