O God,
U weet dat ons te midde van talle en groot gevare leef,
en dat ons vanweë die broosheid van ons aard
nie altyd staande kan bly nie:
skenk ons die krag en beskerming
wat ons in alle gevare regop kan hou
en dra ons deur alle versoekings;
deur Jesus Christus u Seun ons Here,
wat leef en met U regeer
in die eenheid van die Heilige Gees,
een God, nou en vir ewig.


vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

image_pdfimage_print

Views: 204

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.