In sy eerste regeringsjaar het ek, Daniël, uit die Skrifte vasgestel dat volgens die woord van die Here wat tot die profeet Jeremia gekom het, Jerusalem sewentig volle jare ’n puinhoop sou wees. (vers 2) Daniël sien hierdie visioen kort ná die val van Babel. In sy...
Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Na die skittersege oor die Edomiete verlede maand is die tyd nou ryp dat Juda sy stem dik maak in Kanaän. Só sê koning Amasia, wat die Judese leër in die Soutvlakte aangevoer het tot ’n klinkende oorwinning oor die gedugte...
Deur sy vindingrykheid sal hy slaag met sy sluwe optrede. In sy verwaandheid sal hy baie mense goedsmoeds om die lewe bring. Hy sal selfs die hoogste Regeerder uitdaag, maar sal vernietig word sonder die toedoen van ’n mens. (vers 25) Die visioen van die skaapram en...
Verbeel jou jy trek by ’n nuwe huis in; ’n ou Kaaps-Hollandse huis. Met die intrek klim jy ook op die solder, en daar ontdek jy ’n ou handgeskrewe manuskrip. Jy is nie ’n kenner nie, maar dit lyk vir jou alte veel na iets wat Shakespeare kon geskryf het. En soos jy...
My nagtelike visioen het voortgeduur: daar het in die wolke iemand aangekom, iemand soos ’n menslike wese. Hy het na Hom toe gegaan wat ewig lewe en is voor Hom gebring. (vers 13) ’n Baie belangrike uitgangspunt vir die korrekte verstaan van hierdie gedeelte is dat...