Josef, die man wat koelkop gebly het in versoekings

Josef, die man wat koelkop gebly het in versoekings

Sy verhaal Toe hy die aand moeg in sy kamer kom, wag daar ’n stomende bad op hom. Hy steek verbaas vas. Wie sou só bedagsaam gewees het? Dan glimlag hy. Dis seker Erwa. Sy het lankal ’n ogie op hom, en probeer op allerhande maniere sy guns wen. Hy wonder net hoe sy...
Hoofstuk van die dag: Joël 3

Hoofstuk van die dag: Joël 3

Die Here is ’n toevlug vir sy volk, ’n veilige vesting vir die Israeliete. (vers 16) Vroeër in die boek is daar meermale melding gemaak van die “Dag van die Here”, dikwels met die betekenis dat dit ’n oordeelsdag oor God se weerspannige volk sal wees. Hier, aan die...
Muur is mankoliek, waarsku Sanballat

Muur is mankoliek, waarsku Sanballat

Front gestig om herstel van stadsmuur te stuit JERUSALEM. – Goewerneur Sanballat van Samaria het ’n ernstige waarskuwing aan alle Samaritane gerig om dit nie té naby die stadsmuur van Jerusalem te waag nie. Volgens hom kan die muur enige tyd omval. Goewerneur...
Hoofstuk van die dag: Joël 3

Hoofstuk van die dag: Joël 2

Skeur julle harte, nie julle klere nie. Kom terug na die Here julle God toe: Hy is genadig en barmhartig; Hy is lankmoedig en vol liefde. Hy is bereid om straf te herroep. (vers 13) Die hoofstuk begin met ’n roerende beskrywing van ’n sprinkaanplaag wat alles voor hom...
Hoofstuk van die dag: Joël 3

Hoofstuk van die dag: Joël 1

Hy het my wingerd verwoes, my vyeboom afgebreek, dit kaalgestroop en laat lê; die lote se bas is afgevreet. (vers 7) Joël beskryf ’n sprinkaanplaag wat niks minder is nie as ’n kolossale ramp. Die skade aan die landbou kring uit en raak uiteindelik alle fasette van...
image_pdfimage_print