Kom haastig, Jesus!

Kom haastig, Jesus!

“Kom haastig, Jesus!” bid die predikant.“Ja, kom gou,” sê ’n boer, “kom gou!Maar eers ná die oes, want van my nuwe landhet ek nog nooit die opbrengs aanskou.”“Ja, kom gou,” sê ’n vrou, “maar laat ek eers spaar vir die mooi jas wat ek gister gesien het, dat ek hom kan...
Stad kom tot stilstand vir voorlees van Wet

Stad kom tot stilstand vir voorlees van Wet

Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Die ganse stad het eergister tot stilstand gekom toe die skrifgeleerde Esra seun van Seraja op die plein voor die Waterpoort die wetboek van Moses voorgelees het. Die hele volk – mans, vrouens en ook die kinders wat al kan...
Gomer, die vrou wat vir Hosea al sy dae gegee het

Gomer, die vrou wat vir Hosea al sy dae gegee het

Baäl-prostituut Gomer het my nogal laat kopkrap, moet ek erken. Baie voorstelle word gemaak oor hoe ons die bevel van die Here aan Hosea in Hos. 1:2 moet verstaan: “Gaan trou met ’n prostituut wat buite-egtelike kinders het …” Party meen dat sy ’n sg....
Beplan Nehemia ’n volksopstand?

Beplan Nehemia ’n volksopstand?

Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Die spanning in die hoofstad van die provinsie Juda het breekpunt bereik te midde van hardnekkige gerugte dat goewerneur Nehemia voornemens is om die Persiese juk af te gooi en homself tot koning te laat kroon. Luidens die...
Bileam, die man wat na God én sy hart wou luister

Bileam, die man wat na God én sy hart wou luister

Sy verhaal “Wat soek jy nou nog hier?” wil koning Balak nors weet. “Van die eerste dag af wat ek jou laat kom het, het jy net alles opgemors.” Bileam slaag net-net daarin om die bitsige antwoord wat op die punt van sy tong is, terug te byt. In plaas daarvan forseer hy...
image_pdfimage_print