Hoofstuk van die dag: Psalm 89

Hoofstuk van die dag: Psalm 89

Hy is God, vir Hom het die hemelse vergadering ’n heilige ontsag. Hy is magtig, gevrees onder almal rondom Hom. (vers 8) In die denke van die Godsvolk het daar oor die eeue ’n groot verskuiwing gekom. Aanvanklik het hulle geglo dat God te midde van vele ander gode die...
Kindermoord in Betlehem!

Kindermoord in Betlehem!

Herodes se moordbendes vermoor seuntjies voor die voet Van ons Nuwe Testament redaksie BETLEHEM. – Dit was ’n swart dag vir Betlehem en omgewing toe Herodes se soldate jag gemaak het op al die seuntjies van twee jaar en onder. Tientalle seuntjies het hulle lewe...
Hoofstuk van die dag: Psalm 89

Hoofstuk van die dag: Psalm 88

Waarom verstoot U my, Here, waarom trek U U van my af terug? (vers 15) Psalm 88 is waarskynlik een van die swaarmoedigste gebede in die hele Bybel. Dit klink amper wanhopig. Die digter beleef God as afwesig, asof God se toorn op hom rus (vers17). Intussen roep hy...

Luk 2:10 KERSFEES BRING BLYDSKAP

https://youtu.be/RTH8Pg8crI4 Kersfees en blydskap, vreugde, gaan altyd hand aan hand. Julle weet dit almal uit ervaring. Kersfees is ’n tyd waarin ’n mens bly is, ’n tyd waarin ons sing en vol welwillendheid teenoor ander mense is. Met die heel eerste Kersfees daar in...
Hoofstuk van die dag: Psalm 89

Hoofstuk van die dag: Psalm 87

As die Here die name van die volke aanteken, sal Hy by elkeen skrywe: “Hierdie een is ook ’n kind van Sion.” (vers 6) Baie mense dink die Ou Testament draai net om Israel, en dat dit eers ná die koms van die Heilige Gees is dat ander volke in die oog gekom het. Maar...
image_pdfimage_print