Ps 90:12 GOD LEER ONS HOE OM TE LEWE

Dit is vandag die laaste dag van 2021. ’n Mens skrik eintlik by die gedagte. Nog ’n jaar is verby. En wat ’n jaar was dit nie, met Covid en die plundering in KZN en Gauteng en die stygende petrolprys en die politiek en verval om ons, en die polisie se manewales...
Hoofstuk van die dag: Matteus 8

Hoofstuk van die dag: Matteus 8

Hulle kom toe en maak Hom wakker en sê: “Here, red ons! Ons vergaan!” (vers 25) ’n Mens kan die dissipels se verwardheid goed verstaan. Hulle het seker, soos ons ook dikwels dink, gemeen dat daar nooit iets met hulle verkeerd kan gaan nie, want hulle is volgelinge van...
Hoofstuk van die dag: Matteus 8

Hoofstuk van die dag: Matteus 7

Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is. (vers 21) Die Here Jesus leer ons in die Bergrede (Matt 5-7) dat ’n kind van God se lewe anders lyk. Iemand wat glo,...
Geloofsekerheid (6)

Geloofsekerheid (6)

Sal ek kan volhou? Rom. 5:1-11“Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.” (Rom. 5:8) Jy weet jy is ’n kind van God, en vandag lewe jy vir Hom. Maar watter waarborg het jy dat jy oor tien of twintig jaar nog...
Nuwe eBoek op my webwerf

Nuwe eBoek op my webwerf

Die Goewerneur is die verhaal van die Bybelse karakter Nehemia. Dit is oorspronklik uitgegee deur CUM, 2001. Hierdie een is een van my gunsteling-karakters. Siestog, die stomme goewerneur was taamlik eksentriek en het baie persoonlike uitdagings gehad. Ek het baie van...
image_pdfimage_print