Jer 1:5 God, jy en jou roeping

Daar is talle verhale in die Bybel oor mense wat deur God geroep is, en ook hoe hulle op hulle roeping reageer. Abraham het eenvoudig getrek toe God hom roep, Moses het aanvanklik nie kans gesien nie, Gideon het gedink dis ’n grap, Jesaja het sy sondigheid besef, en...
Hoofstuk van die dag: Rigters 9

Hoofstuk van die dag: Rigters 8

Gideon sê toe: “Hulle was my eie broers. So seker as die Here leef, ek sou julle laat bly lewe het as julle hulle nie vermoor het nie.” (vers 19) Terwyl die Gideon-verhaal tot by hoofstuk 7 eintlik die verhaal van God se redding en voorsiening was, breek daar nou ’n...
Oud-kerklike liturgiese gebed

Oud-kerklike liturgiese gebed

Omdat Christus ’n seun van Israel was, bid ons vir ons volk.Omdat Christus die Seun van die Mens is, bid ons vir die wêreld en alle mense.Omdat Christus die Woord is, bid ons vir die bedienaars van die Woord en almal wat met die Woord te doen het: onderwysers,...
image_pdfimage_print