by Jaco Thom | 28 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woon. (vers 23) Jesus beloof hier op verskillende maniere dat Hy, die Vader én die Gees by ons en in ons is. Dat die drie-enige God deel van ons lewe...
by Jaco Thom | 27 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Nadat Jesus dit gesê het, was Hy diep ontroerd … (vers 21, 2020-vertaling) As ’n mens hierdie verse lees, besef jy iets van die warboel van emosies waarmee Jesus te kampe gehad het in daardie laaste paar uur voor sy dood. Jesus het nie maar soos ’n...
by Jaco Thom | 26 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Hierdie videotjie bied ’n mooi opsomming van die tweede deel van die Johannes-Evangelie. Kyk gerus...
by Jaco Thom | 25 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
DÃt verseker Ek julle: As ’n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy ’n groot oes in. (vers 24) Ek dink een van die groot probleme waarmee ons sukkel, is om die reikwydte van God se verlossing mooi te snap. Niks...
by Jaco Thom | 24 Feb 2022 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Toe Jesus haar sien huil, en dat ook die Jode huil wat saam met haar gekom het, het dit Hom hewig ontstel, en Hy het diep bewoë geword. (vers 33, 2020-vertaling) Het jy al gewonder hoe God oor die dood voel?Hier kry ons so ’n klein kykie in God se hart, as Jesus by...