Jesus se naderende dood

Jesus se naderende dood

Uit “Maria, die ma van God se seun” Gou, heeltemal te gou, wyk die winterreën en koue. Geleidelik word die dae langer en warmer. Die vyebome begin bot, hulle blare soos groen babahandjies wat stadig oopvou. Een van die dae is die gars ryp, en die koring...
Verlamde bedelaar van Mooipoort genees

Verlamde bedelaar van Mooipoort genees

Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – ’n Verlamde man wat al vir baie jare in die Mooipoort sit en bedel, het gistermiddag baie méér gekry as waarop hy ooit kon hoop: hy is genees. Die man wou nie sy naam bekend maak nie, uit vrees vir optrede teen hom en sy...
image_pdfimage_print