Ek wil graag hiermee groot verskoning vra dat ek ‘n week lank van die lug af was. Ek hoop om in die volgende paar dae op te vang, veral met Hoofstuk van die dag.

Die rede vir die onderbreking is dat ek na ‘n goedkoper webtuiste-opsie oorgegaan het. Met dié dat ek later vanjaar aftree, raak uitgawes ‘n kwessie. Ongelukkig kon die nuwe tuiste nie die hoeveelheid epos wat ek uitstuur, akkommodeer nie, en dit het die webwerf gebreek en my gestrand gelaat.

Ná ‘n redelike gesukkel is ek nou weer terug by die oorspronklike webwerftuiste, en alles behoort nou reg te werk.

Weer eens: Jammer!

image_pdfimage_print

Visits: 0

Volg en laaik my asb:
onpost_follow
Tweet
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.