by Jaco Thom | 30 Apr 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Prys die Here, alle nasies, loof Hom, alle volke … (vers 1-2) Die oproep om die Here te prys, gaan na alle nasies, alle volke. Dit is vreemd as ons in ag neem dat dit in die Ou Testament staan. Hoewel God beplan het dat “al die volke van die aarde” in Abraham...
by Jaco Thom | 29 Apr 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Ek het die Here lief, want Hy verhoor my smeekgebede. (vers 1) Psalm 116 is ’n danklied vir uitkoms wat die Here gegee het. Die digter praat van bande van die dood wat hom omsluit het, van doodsangs en benoudheid (vers 3). Ons weet nie wat dit was nie. Dit kon...
by Jaco Thom | 28 Apr 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Waarom sou die heidene kan sê: “Waar is hulle God nou?” En dit terwyl ons God in die hemel is! Alles wat Hy wil, doen Hy. (vers 2-3) Die psalm antwoord die vraag van die spotters oor waar God is. Ons het immers nie ’n beeld van God soos die heidennasies van destyds se...
by Jaco Thom | 28 Apr 2022 | Soos ek dit sien
Dat geen haar van jou kop sal val nie, was blykbaar ’n bekende idioom in Bybelse tye om te sê ’n persoon sal niks oorkom nie. Ons lees dit o.a. in 1 Sam 14:45, 2 Sam 14:11, 1 Kon 1:52, Luk 21:18 en Hand 27:34. Die Here Jesus verander hierdie bekende idioom egter deur...
by Jaco Thom | 27 Apr 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Toe Israel uit Egipte getrek het, toe die nageslag van Jakob getrek het, weg van die volk met die onverstaanbare taal af, het Juda sy gewyde besit geword en Israel sy magsgebied. (vers 1-2) Die verlossing uit Egipte was vir Israel die bewys dat God Hom aan hulle...