Hoofstuk van die dag: Maleagi 1

Hoofstuk van die dag: Maleagi 1

Ek hou nie van julle nie, sê die Here die Almagtige, en Ek wil nie ’n offer van julle hê nie. (vers 10) Dit is harde woorde hierdie, des te meer as ons daaraan dink dat dit woorde is wat kom van dié God wat sy gesprek met die volk begin met die woorde van vers 2: “Ek...
Stad sit beste voetjie voor vir diplomate

Stad sit beste voetjie voor vir diplomate

Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Die rooi tapyt is behoorlik uitgerol vir die hooggeplaaste diplomate van Babel wat vandeesweek op ’n staatsbesoek in die stad aangekom het. Die gesante het geskenke en die goeie wense van koning Merodak-Baladan van Babel aan...

Openb 1:12,13 Draai om!

Donderdag het ons hemelvaart gevier; het ons dit herdenk dat Jesus hemel toe is. Nou is daar mense wat sê: “Ja, Jesus is nou terug hemel toe. Wat nou van ons?” Soos die lidmaat wat ek in Bloemfontein gehad het … Baie Christene in die tyd van Openbaring het...
image_pdfimage_print