Here Jesus Christus,
mag die trane wat U op aarde gestort het
balsem wees vir almal wat treur,
en mag die gebede van u pelgrimstog
krag gee aan almal wat ly;
om u genade alleen.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

image_pdfimage_print

Visits: 22

Volg en laaik my asb:
onpost_follow
Tweet
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.