Kroon ons, Almagtige God, maar met beskeidenheid,
en klee ons met medelye.
U nooi ons in in die koninkryk van u Seun –
ons wil daarna streef om alle boosheid te oorwin
deur die krag van die goeie
en só minsaam op die aarde wandel
met U, ons God, vir altyd.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

image_pdfimage_print

Visits: 20

Volg en laaik my asb:
onpost_follow
fb-share-icon20
Tweet20
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.