Ons eer U, almagtige God van almal!
Aan U toe kom die lof en die heerlikheid vir ewig.
In u liefdevolle ontferming
breek die dag van Bo oor ons
om die talmende skadu’s van die nag te verdryf.
Wanneer ons vandag rondom ons soek na tekens van u koms,
open ons oë dat ons u teenwoordigheid kan sien
en versterk ons hande om u wil te doen,
sodat die wêreld kan juig en U kan prys.
Geloofd sy God, Vader, Seun en Heilige Gees.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

image_pdfimage_print

Views: 74

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.