vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
Here God, U trek ons nader deur u skoonheid
en verander ons deur u heiligheid;
laat ons aanbidding die lof van die ganse skepping eggo,
en laat dit u heerlikheid aan die nasies verklaar;
deur Jesus Christus ons Here.
Views: 54