vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Allerhoogste, heilige God,
getroon in vuur en lig,
verbrand die onsuiwerheid van ons lewens
en ontsteek in ons die vuur van u liefde,
sodat ons lewens die lig en lewe mag vertoon
wat ons het in u Seun, ons Here Jesus Christus.

image_pdfimage_print

Visits: 7

Volg en laaik my asb:
onpost_follow
fb-share-icon20
Tweet20
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.