vertaal uit Daily Prayer van The Archbishops’ Council of the Church of England

Almagtige God,
U het die hemel en die aarde gemaak
en ons na u beeld geskape;
leer ons om u hand in al u werke raak te sien
en u beeld in al u kinders;
deur Jesus Christus u Seun ons Here,
wat met U en die Heilige Gees oppermagtig oor alle dinge regeer,
nou en vir ewig.
Amen.

image_pdfimage_print

Views: 21

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.