Vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Almagtige God,
u geliefde Seun het nie in vreugde opgevaar voordat Hy eers pyn gely het nie;
Hy is verheerlik eers nadat Hy gekruisig is –
skenk aan ons die genade om die weg van die kruis te volg,
dat ons daarin niks anders nie as die weg van lewe en vrede mag vind.
Ons bid dit deur Jesus Christus, u Seun en ons Here,
wat leef en met U regeer
in die eenheid van die Heilige Gees,
een God, nou en vir altyd.
Amen.

image_pdfimage_print

Views: 124

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.