vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Ons eer U, Here God van ons verlossing,
aan U kom toe die lof en heerlikheid vir ewig.
U het u volk uit Egipte losgekoop
en hulle na vryheid in die beloofde land gelei –
so het U nou ook vir ons uit die heerskappy van die duisternis bevry
en ons in die koninkryk van u opgestane Seun ingebring.
Mag ons, die eerste vrugte van u nuwe skepping,
ons verbly in hierdie nuwe dag wat U gemaak het,
en U prys oor u magtige dade.
Geloofd sy God, Vader, Seun en Heilige Gees.

image_pdfimage_print

Views: 29

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.