vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Dink aan ons, o God, en gee gestalte aan ons geskiedenis,
vorm ons geestesoë
dat ons die skadu van die lewegewende kruis mag sien
te midde van die onstuimigheid van ons dag;
ter wille van Hom wat vir almal gesterf het,
Christus ons Here.

image_pdfimage_print

Visits: 18

Volg en laaik my asb:
onpost_follow
Tweet
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.