vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Geseënde Here,
U het die hele heilige Skrif laat opteken om ons toe te rus:
help ons om dit só te hoor, te lees, te onderskei,
te leer en innerlik te verteer dat ons,
deur geduld en deur die troos van u heilige Woord,
die hoop op die ewige lewe mag omhels en altyd vashou;
dié hoop wat aan ons gegee is in ons Verlosser Jesus Christus,
wat leef en met U regeer
in die eenheid van die Heilige Gees,
een God, nou en vir ewig.

image_pdfimage_print

Views: 42

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.