vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Almagtige Here en Verlosser,
gee tog met deernis ag op die wonde van u mense;
moet ons sondaars nie verlaat nie,
maar kom ons gou te hulp,
ter wille van die lyding van u Geliefde Seun, Jesus,
om sy genade alleen.

image_pdfimage_print

Visits: 16

Volg en laaik my asb:
onpost_follow
fb-share-icon20
Tweet20
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.