vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
Red ons van afguns, God ons Verlosser,
en verlos ons van die boeie van rykdom,
sodat, losgekoop deur u Seun,
ons die kroon van die ewige lewe mag beërwe;
deur Jesus Christus ons Here.