vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
Neem weg, goeie Here, die sonde wat ons verlei;
gee ons die droefheid wat heel maak
en die vreugde wat loof,
en herstel in genade u eie beeld in ons,
dat ons ons plek mag inneem onder u mense;
in Jesus Christus ons Here.
Views: 47




