uit The Worship Sourcebook

Verheerlikte Christus,
ons dank U dat U vir ewig leef om vir ons te bid,
veral ook noudat U aan God se regterhand is.
Ons bid tot U as ons Here,
en met U, bid ons ook tot die Vader –
Mag u Naam geheilig word.
Mag u koninkryk kom.
Mag u wil geskied.
Mag alle mense brood hê om hulle liggaam en siel te voed.
Mag u mense die weg van vergifnis bewandel,
en vas staan in tye van versoeking.
Mag U, met die Vader en die Gees, al die heerlikheid ontvang.
Amen.

image_pdfimage_print

Views: 42

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.